|
Top: World: Afrikaans: Nuus: Tydskrifte:
| This category in other languages: | | | |
 |
|
» Finansies & Tegniek - Finansies & Tegniek is 'n finansiële weekblad met gehalte-ontleding van finansiële aangeleenthede en breër kwessies wat die sakewêreld raak.
|
 |
|
» Finesse - Maandelikse Christelike vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat rubrieke en blik op jongste uitgawe.
|
 |
|
» Huisgenoot - Weeklikse gesinstydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat kinderafdeling en rubrieke.
|
 |
|
» Insig - Maandelikse, kunssinnige aktualiteitstydskrif. Aanlyn weergawe, bevat addisionele artikels, resensies en kletsforums.
|
 |
|
» Landbou Weekblad - Weeklikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat artikels en rubrieke ingedeel volgens spesialisering.
|
 |
|
» ProAgri - Afrikaanse afdeling van tweetalige, tweemaandelikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat argief van artikels.
|
 |
|
» Rooi Rose - Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat redakteursbrief.
|
 |
|
» Sarie - Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat resepteargief, rubrieke en blik op volgende uitgawe.
|
 |
|
» Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans - TN&A is 'n geakkrediteerde tydskrif en word uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, met finansiële steun van die Nederlandse Taalunie.
|
OOHotels | Locations Vacances | Hotels | Cheap Hotels | Hotels Booking
The Open Directory Project is the largest, most comprehensive human-edited directory of the Web. It is constructed and maintained by a vast, global community of volunteer editors.
The Open Directory is the most widely distributed data base of Web content classified by humans.
Copyright © ActiDir
|
|